Header Image

Kroes Smit

Ek was n doodgewone, baie gemiddelde ou gewees op ’n baie bakgat skool. Sal ek ooit my dae in Leithhuis vergeet! Bietjie rugby, swem, skiet ens. Ongelukkig geen snoeker en darts.

Ná skool: All Air en NO FORCE (SA Lugmaggimnasium).

BSc UOVS en daarna nagraads by Tuks.

Boer nog al die pad (wat ’n groot voorreg!)

Vier seuns wat almal op Stellenbosch gestudeer het.

Raak bietjie oud vir gholf. Het motorfiets gery saam met van die seuns endie berge en agterpaaie en sommer die hele wêreld met die GS-fietse verken, maar het nou die motorfiets vir een van my seuns gegee. Ek is met prostaatkanker gediagnoseer, maar dit is nou genadiglik onder beheer.

Dink met heimwee terug aan my skooldae en al my vriende.

< Back to our profiles